# Noordwes se LUR vir Onderwys, Viola Motsumi, het die swak dissipline van leerders van die Hoër Tegniese Skool in Klerksdorp ten sterkste veroordeel. ‘n Woordvoerder van die departement, Mphata Molokwane, sê ‘n groep leerders in oorpakke en klapmusse het die skool se kleedkamers ingevaar en die onderwys- en leeromgewing ontwrig. Hy sê ‘n onderwyser het dadelik reageer en na die kleedkamers gegaan en die leerders probeer oorreed om na hul klaskamers terug te keer:
Leerders van Hoër Tegniese Skool geskors vir ontwrigting van onderwys en aanranding van ‘n onderwyser [KLANK]
ENG MphataonLearners