Skip to content

Leerder van Lesedi Secondary School voor skoolgebou doodgesteek [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die dood veroordeel van ‘n Graad 11-leerder van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria. Hy is gister na bewering deur ‘n matriek-leerder doodgesteek. Die verdagte het die slagoffer na bewering ná skool buite die skool aangeval. Die seun is by ‘n plaaslike kliniek dood verklaar. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê sielkundiges en die Skoolveiligheidseenheid is ontplooi en bepleit veiliger skoolomgewings:

ENG-MabonaOnStabbing