Skip to content

Lebeya ontken vriendskap met sakeman Marimuthu [KLANK]

# Die voormalige hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, sê hy het nie ‘n bepaalde vriendskap met die omstrede sakeman Panganathan “Timmy” Marimuthu nie. Lebeya het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het die eerste keer in Desember 2010 van Marimuthu bewus geword tydens ‘n ondersoek na aanstellings binne Misdaadintelligensie. Hy sê die aanstellings is ‘n maand lank gestaak, maar 290 mense is daarna aangestel:

ENG-LebeyaOnMarimuthu