# Die polisie het ‘n lasbrief vir inhegtenisneming uitgereik vir Lucky Boitumelo Molefe wat deur die polisie gesoek word in verband met die moord op die 30-jarige ingenieur, Armand Swart. ‘n Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê twee aanvallers het die werknemer van Q Tech Engineering Company in Vereeniging, Gauteng, in April verlede jaar voor die onderneming doodgeskiet. Hy sê vier verdagtes, insluitend een wat vermoedelik die baasbrein in Swart se moord was, is in hegtenis geneem:
Lasbrief uitgereik vir inhegtenisneming van verdagte in Armand Swart-moordsaak [KLANK]
ENG VincentonLinked