Nuus 06:00
BULLETIN 27 November 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Uitspraak word voorbehou in die EFF se Konstitusionele Hofsaak oor Phala Phala# Rusland sê hy sal weerwraak neem ná nog ‘n Oekraïne-aanval met Amerikaanse missiele# En krieket: Die Protea-vroue speel vanaand in Benoni teen Engeland in hul tweede T20 # Die Konstitusionele Hof […]