Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Desember 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika se BBP toon negatiewe groei in die derde kwartaal# Krieket: Donald Bradman se Baggy Green verkoop vir 4,5-miljoen-rand op ‘n veiling in Sydney# En ‘n beer gevang na hy ‘n werker aanval in ‘n Japannese supermark # Suid-Afrika se bruto binnelandse […]