Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 4 Desember 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val vandag weg met krieket: Die Protea-vroue pak Engeland vanmiddag in Kimberley in die eerste van drie eendagwedstryde nadat die besoekers skoonskip gemaak het in die reeks van drie T20’s. Die volgende twee kragmetings neem die spanne Sondag […]