Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Pretoria High School for Girls se beheerliggaam daag die rassisme-ondersoek in die hof uit# Die Reserwebank waarsku klimaatverandering kan die werking van die finansiële stelsel beïnvloed# En, krieket: Die Nieu-Seelandse aanvangskolwer Devon Conway gaan die derde toets teen Engeland misloop weens vaderskapsverlof […]