Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 11 Desember 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Krieket is eerste aan die beurt: Suid-Afrika het Pakistan met elf lopies verslaan in die eerste T20 op Kingsmead in Durban. David Miller het 82 lopies aangeteken en George Linde 48, en die Proteas het 183 vir nege in […]