Nuus 07:00
BULLETIN 31 Januarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Dringende hofaansoek om Wes-Kaapse onderwys-posbesnoeiings te keer is van rol geskrap# SA Burgerlugvaartowerheid veroordeel passasier se gedrag op Tweede Kersdag-vlug# En, rugby, John Dobson is bekommerd Sacha Feinberg-Mngomezulu se talle beserings sal sy selfvertroue skend # ‘n Dringende hofaansoek om die Wes-Kaapse […]