Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Amptenare in Los Angeles sê die stad is besig met dringende voorbereidings ná die Amerikaanse weerdiens se waarskuwings oor winde na aan orkaansterkte vir die gebied. Drie wegholbrande woed steeds in die stad, waarvan net 14-persent van die grootste – die Palisades-brand – […]