Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 15 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Laaste poging vandag vir Gaza-skietstilstand en gyselaarsooreenkoms# Gauteng staar ‘n dreigende waterkrisis in die gesig te midde van bestuursmislukkings# En, motorsport: Suid-Afrikaners weer bo by die Dakar-tydren # Bemiddelaars wend vandag ‘n laaste poging aan om ‘n wapenstilstand in Gaza en ‘n […]