Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa gaan die oorhandiging-seremonie vir gesneuwelde SANW-soldate behartig# Krieket: Patidar volg Du Plessis op as kaptein van RCB# En ‘n slangkenner reik ‘n waarskuwing uit nadat ‘n sesjarige sterf na ‘n Kaapse kobra hom gepik het # President Cyril Ramaphosa sal die […]