Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Stad Kaapstad is besig met die bywerking van sy Bioverskeidenheids-ruimtelike Plan 2025. Die plan beskryf Kaapstad se ryk bioverskeidenheid, insluitende die BioNet-kaart en grondgebruikriglyne, wat poog om bewaring en haalbare ontwikkeling te versoen. Bewaarde grond behels sowat 22,72-persent van Kaapstad se oppervlak […]