Nuus 12:00
BULLETIN 7 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense sterf en vier word gewond in ‘n skietery in ‘n restaurant in Sandton # Wes-Kaapse landbou bevorder Suid-Afrika se groeikoers# En Kanada verwyder Jack Daniel’s van winkelrakke weens Amerika se heffing # Drie mense is gisteraand by ‘n restaurant in Sandton, Johannesburg, […]