Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Appèlhof gaan die Nasionale Vervolgingsgesag se saak oor Nulane aanhoor# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê swart bemagtiging verryk die elite# Drie mense is dood en vier gewond in ‘n skietery in Sandton# En koning Charles gaan sy persoonlike speellys deur Apple Music uitgee […]