Nuus 06:00
BULLETIN 10 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê geweldsmisdadigers het geen agting vir die lewens van Suid-Afrikaners nie# Gholf: Die Skot Calum Hill wen die Johannesburgse Ope# En die dramaturg Athol Fugard sterf op 92-jarige ouderdom # President Cyril Ramaphosa sê geweldsmisdadigers het geen agting vir die lewens […]