Nuus 18:00
BULLETIN 12 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana kondig reuse-verhogings in maatskaplike toelaes aan# Ramaphosa verdedig die begroting te midde van moeilike keuses# En ‘n klap met ‘n eier besorg ‘n Britse bokser ‘n stewige boete # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ‘n groot verhoging in maatskaplike […]