Nuus 12:00
BULLETIN 26 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # FNB voorspel ‘n aansienlike toename in werksgeleenthede in die langtermyn# Die DA dring aan op ‘n omvattende ondersoek na verwoestende veldbrande wat deur brandstiging veroorsaak word# En die Vrystaat veg teen ‘n plaag Afrika-kommandowurms # FNB voorspel ‘n aansienlike toename in werksgeleenthede te […]