Eko-minuut 13:30
BULLETIN 14 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Departement van Water en Sanitasie sê hy gaan voort met die beheerde vrylating van water uit die Vaal- en die Bloemhofdam om stygende watervlakke te verlaag. Die uitvloei van water uit die Bloemhofdam het tot 104,96-persent afgeneem. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, […]