Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet meer selfstandig word # Cosatu wil hê die voorgestelde BTW-verhoging in die begroting moet geskrap word# En Oekraïne en Rusland stem in tot ‘n skietstilstand in die Swartsee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………