Nuus 13:00
BULLETIN 16 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die ACDP verdedig sy parlementslid se reis na Israel# Noordwes se Gesondheidsdepartement begin armlastige begrafnisse vir onopgeëiste mynwerkers van Stilfontein# En spanne is op ‘n gereedheidsgrondslag vir moontlike swaar reën en sneeu in KwaZulu-Natal # Die ACDP het sy parlementslid, Steve Swart, se […]