Nuus 14:00
BULLETIN 14 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa wys Mcebisi Jonas aan as st gesant vir diplomatieke en handelsbande met Amerika# Besnoeiings aan die verdedigings-begroting bedreig beleggersvertroue in Suid-Afrika # En SANParke versoek Paasnaweekbesoekers aan die Krugerwildtuin om vooraf aanlyn te bespreek # President Cyril Ramaphosa het die voormalige adjunkminister van […]