Nuus 08:00
BULLETIN 16 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering vergader met universiteite oor die uitwerking van die Amerikaanse tariewe# Walter Sisulu sê die persoon wat tydens betogings doodgeskiet is, was nie ‘n student of ‘n personeellid nie# En Joe Biden kritiseer Donald Trump se pogings om Maatskaplike Sekerheid te sny […]