Goeie Nuus 14:00
BULLETIN 12 Mei 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse rolprentvervaardiger Dian Weys sê hy hoop die land se rolprentbedryf sal aandag trek nadat sy kortfliek gekies is vir die 78ste Cannes-rolprentfees in Frankryk. Aasvoëls is saam met 11 ander uit meer as vier-duisend inskrywings gekies vir die Kortfliek-kompetisie. Die rolverdeling […]