Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Mei 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # BOSA sê die verslapping van regulasies vir Starlink skep ‘n gevaarlike presedent# Onderwysaktiviste sê ongedokumenteerde kinders van immigrante het die reg op onderwys# En motorsport: Lando Norris wen die Monaco Grand Prix vir die eerste keer Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]