Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 28 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Stormers is nie angstig oor die afwesigheid van die ervare Springbok-agterspeler Damian Willemse vir Vrydagaand se Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd teen Glasgow Warriors in Skotland nie. Willemse is vir drie wedstryde geskors vir sy rooikaart […]