Eko-minuut 13:30
BULLETIN 30 Mei 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika se besluit om ‘n inkortingsraamwerk goed te keur, sal na verwagting drie-duisend-470 megawatt broodnodige netwerkkapasiteit vir windenergie-projekte in die Wes- en Oos-Kaap bring. Deur beheerde inkorting van tot tien-persent toe te laat, is die doel om opeenhoping te verlig, […]