Nuus 14:00
BULLETIN 5 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie sê die moordvlaag in Gauteng is ‘n uitdaging# Suid-Afrikaners word aangemoedig om gedurende Nasionale Skenkersmaand bloed te skenk # En, die VN waarsku die oseane-ekonomie word toenemend bedreig # Die provinsiale kommissaris van polisie in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die moordsyfer het […]