Nuus 12:00
BULLETIN 9 Junie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê hervorming is nie ‘n guns nie, maar ‘n noodsaaklikheid# NUMSA onderteken ‘n verhoging van bo inflasie in die plastiekbedryf# En die Oos-Kaap kry sy eerste sneeu van die winter # President Cyril Ramaphosa sê die regering herbevestig swart bemagtiging is […]