# Die Ad Hoc-komitee wat politieke inmenging, sabotasie en kriminele infiltrasie in die SAPD ondersoek, se eerste getuie is die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die voorsitter Molapi Lekganyane het bevestig dat die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, adjunkkommissaris Shadrack Sibiya, en die geskorste polisieminister Senzo Mchunu ook sal verskyn. Die MK-party het die insluiting van voormalige […]
# Die Amerikaanse Departement van Justisie het transkripsies en klankopnames van sy Julie-onderhoud met Ghislaine Maxwell vrygestel. Sy dien tronkstraf van 20 jaar uit omdat sy die oorlede finansier Jeffrey Epstein gehelp het om jong meisies te misbruik. Maxwell sê sy het Trump nog nooit in enige onvanpaste omstandighede gesien nie, en oudpresident Bill Clinton […]
# AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. ‘n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. ‘n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand […]
# Die polisie in Gauteng het deur Operasie Vuyisa op 226 vuurwapens beslag gelê en ‘n beampte van ‘n privaat sekuriteitsmaatskappy in Krugersdorp in hegtenis geneem. Volgens die owerhede voldoen die maatskappy nie aan die Wet op Vuurwapenbeheer nie. Sommige van die vuurwapens word na bewering betrek by kriminele aktiwiteite insluitend transitorooftogte. Die polisiewoordvoerder Amanda […]
# Rugby: Die Boland Kavaliers het ‘n oortuigende oorwinning in die Curriebeker-kompetisie behaal deur van ‘n 23-punte agterstand terug te veg om die Pumas met 29-26 op die Mbombela-stadion in Nelspruit te klop. Hawies Fourie en sy manne het vier uit hul vyf ligawedstryde gewen, met die enigste nederlaag teen die Griekwas in die tweede […]
# ActionSA verwelkom die aanvaarding van die verwysingsraamwerk vir die ad hoc-komitee wat ondersoek instel na die polisie-korrupsie bewerings van die Kwa-Zulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die party maak egter sterk beswaar teen die speaker se nuwe protokol wat toegang tot geklassifiseerde inligting vir alternatiewe lede beperk. Matthew George van ActionSA sê dit ondermyn demokratiese toesig […]
# Rugby: Die Springbok assistentafrigter, Mzwandile Stick en kaptein Jesse Kriel het Vrydag gesê die span gaan met ‘n sterk teenaanslag kom ná hulle teleurstellende vertoning verlede week teen die Wallabies. Hulle verwag ‘n sterk aanslag van die besoekers en het gesê die atmosfeer in die kamp vroeër in die week was soos om by […]