Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 24 Junie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Suid-Afrika vier vandag ‘n spesiale oomblik in die geskiedenis – 30-jaar sedert die Springbokke 1995 se Wêreldbeker-eindstryd teen Nieu-Seeland op Ellispark in Johannesburg gewen het. Die oorwinning van 15–12 verteenwoordig ‘n verenigende oomblik in […]