# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is geskok deur die onveilige en onhigiëniese hantering van voedsel by die Kalafong-hospitaal in Atteridgeville, Pretoria. Die vakbond het onlangs ʼn oorsigbesoek aan die hospitaal gebring en bevestig dat voedseldiens-werkers verplig is om onbedekte maaltye aan sowat 700 pasiënte te verskaf. Dit word toegeskryf aan ʼn tekort aan […]
# Die DA sê hy beywer hom in die regering van nasionale eenheid vir ʼn agenda wat groei eerste plaas en fokus op werkskepping, om beleggings te lok en energiesekerheid. Die party sê egter vordering word belemmer deur diegene wat onwillig is om besluite neem om die ekonomie te moderniseer. Nico Pienaar van die DA […]
# Die EFF sê die aankondiging van ʼn Nasionale Dialoog is ʼn betekenislose publisiteitsfoefie van president Cyril Ramaphosa. Die president sê die dialoog sal deur mense uit die samelewing gelei word om na te dink oor die land se toestand en die toekoms. Hy vra dat ʼn nasionale konvensie op 15 Augustus gehou word. Die […]
# Sokker: Bafana Bafana het Mosambiek gemaklik verslaan in ʼn internasionale vriendskaplike wedstryd op die Peter Mokaba-stadion in Limpopo. Sinoxolo Kwayiba en plaasvervanger Ashley Cupido se doele in die tweede helfte het die sege beklink. Suid-Afrika keer in September terug na mededingende internasionale deelname wanneer hulle teen Lesotho en Nigerië te staan kom in kwalifiseerwedstryde […]
# Die dodetal in die skietvoorval by ʼn Oostenrykse skool het tot elf gestyg nadat ʼn slagoffer in die hospitaal dood is. ʼn Gewapende man het gister op mense by ʼn sekondêre skool in die stad Graz losgebrand en tien mense op die toneel doodgeskiet. Die slagoffers sluit kinders tussen 14 en 18 jaar in. […]
# President Cyril Ramaphosa sê daar is breë ooreenstemming dat ʼn Nasionale Dialoog moet plaasvind in die lig van die land se probleme. Hy het ʼn groep van 32 lede aangestel om die Nasionale Dialoog-veldtog te lei en te bevorder. Dit sluit die OVK-voorsitter Brigalia Bam, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, Edwin Cameron, Springbok-kaptein […]