# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die proses gaan voort om die waterstelsel in Hammanskraal skoon te maak en te toets. Sy sê hulle maak vordering by die Temba-watersuiweringsaanleg en ʼn permanente lyn word aangelê wat water aan die derde reservoir by die aanleg sal lewer. Moyo sê tydens die proses neem hulle die […]
# Die Transnet-Phelophepa Gesondheidsorgtrein, ook bekend as die Trein van Hoop, bring sy mobiele gesondheidsorgdienste na Eerste Fabrieke-stasie in Mamelodi, Tshwane. Die dienste wat op die trein verskaf word, sluit in siftingstoetse vir kanker, diabetes en hoë bloeddruk, met papsmere vir vroue en prostaattoetse vir mans. Alle dienste is gratis. Die Stad Tshwane moedig mense […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor die volgende twee dae aansoeke aan om verlof tot appèl teen die skuldigbevinding en lewenslange vonnisse in die Joslin Smith-saak. Kelly Smith, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn is in Mei tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir mensehandel en tien jaar vir ontvoering. Hulle saak hou verband met die verdwyning van […]
# Die Stad Kaapstad sê hulle kan nog ’n groter verskil maak met meer magte om dwelmsake te ondersoek. Die metro se wetstoepassingsdienste het die afgelope week 241 verdagtes in hegtenis geneem, en beslag gelê op meer as vier kilogram dagga by ‘n huis in Fisantekraal. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê […]
# FNB het die 2025 Nasionale Finansiële Ombud van Suid-Afrika se toekenning vir uitnemendheid ontvang. Dis om erkenning te gee aan sy verbintenis tot regverdige behandeling van klante en uitnemende probleemoplossing. Die bank het die hoogste gemiddelde telling onder Suid-Afrika se grootste banke gekry vir die volgende drie kriteria: gehalte van reaksie, reaksietyd en regverdigheid. […]
# ʼn Amerikaanse regter het die Departement van Justisie se aansoek verwerp om grootjurie-getuienis van die Ghislaine Maxwell-saak bekend te maak. Die departement wou hê grootjurie-getuienis en bewysstukke van sake waarby die oorlede finansier en veroordeelde seksoortreder, Jeffrey Epstein, betrek is, moet bekendgemaak word. Maxwell, wat ʼn jare lange vennoot van Epstein was, dien tans […]
# Die Hatfield-landdroshof het borgtog aan Thabo Enoch Theletsane, wat op parool is, geweier. Hy word beskuldig van bedrog en dat hy hom voorgedoen het as die voormalige Valke-hoof, Godfrey Lebeya. Die 41-jarige staan tereg op aanklagte van onder meer identiteitsbedrog. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê Theletsane het hom as Lebeya […]