Nuus 08:00
BULLETIN 13 September 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die voormalige minister van Staatsondernemings, Pravin Gordhan is oorlede.# AfriForum sê die privaat sektor moet munisipaliteite bystaan# En die VN waarsku teen stygende konflik in Jemen # Die familie van die voormalige minister van Staatsondernemings, Pravin Gordhan, het bevestig hy is in die […]