Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 1 October Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # ‘n Studie deur die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie toon rooibostee bevat aansienlike hartgesondheidsvoordele. Navorsers het gevind die gereelde inname van rooibostee, veral die groen variëteit, verbeter kardiovaskulêre funksie. Navorsers het gevind die grootte van die hart is kleiner en dit is dunner, wat […]