Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 2 Oktober 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die regering is daartoe verbind om vinnige ekonomiese groei te bewerkstellig# Herman Mashaba versoek Ramaphosa om die Lusikisiki-slagting aan te spreek# En die premier van Libanon sê sy land betree ‘n gevaarlike fase Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]