Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Oktober 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Sestig-persent van die bevolking glo die regering van nasionale eenheid werk goed# Cosatu kritiseer die DA se beroep dat die nasionale minimumloon nie verhoog moet word nie# Die Britse eerste minister waarsku die Midde-Ooste is op die rand van ‘n volskaalse oorlog# En krieket: […]