Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 Oktober 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Tshwane-metro gaan Woensdag ‘n nuwe burgemeester verkies nadat Cilliers Brink, wat die pos vir 18 maande beklee het, op 26 September uitgestem is. Die ANC praat glo met die Vryheidsfront Plus om steun voor die spesiale raadsvergadering te […]