Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 7 Oktober 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse Joodse gemeenskap herdenk een jaar sedert die Hamas-aanvalle op Israel# Die TERS-begroting word tot 2,4-miljard-rand uitgebrei ter ondersteuning van ondernemings in nood# En, tennis: Aryna Sabalenka mik na wêreld nommer een en ‘n driekuns in Wuhan # Die Joodse gemeenskap […]