Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Oktober 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Pensioenfondsberegter is besorg oor die voortgesette toename in pensioenfondsklagtes# Droogtegeteisterde boere in Limpopo word aangeraai om die vee wat hulle nie kan voer nie te verkoop# En honderde-duisende mense in Floriday vlug voor Orkaan Milton # Die Pensioenfondsberegter, Muvhango Lukhaimane, is […]