Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 31 Oktober 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die beweerde baasbrein in die Lusikisiki-moorde gaan homself verteenwoordig in die hof# Die stigter van TikTok is nou China se rykste persoon# En, gholf: ‘n Jong Australiese ster beloof om terug te keer nadat hy die sig in een oog verloor # […]