# Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, het gevra vir multilateralisme en konflikoplossing met wêreldmoondhede. Hy het gepraat met die bekendstelling van die jaarlikse Aziz Pahad-dialoog oor vrede, sekerheid en menseregte. Lamola het Pahad geprys as ‘n sleutelfiguur in Suid-Afrika se anti-apartheidsbeweging en wêreld-diplomasie. Hy het verwys na Pahad se nalatenskap om die wanbalans in wêreldmagte teen te werk en voorspraak te maak vir Afrika se selfbeskikking:
Lamola doen ‘n beroep vir konflikoplossing met wêreldmoondhede [KLANK]
ENG LamolaOnConflicts