Skip to content

Ladingsvermindering begin in dele van Soshanguve [KLANK]

# Die Stad Tshwane het inwoners van Soshanguve in Wyk 32, 37 en 39 gewaarsku oor ladingsvermindering in Sone 14A, 14B, en Uitbreidings 19A en 19B. Woordvoerder, Selby Bokaba, sê dit sal tot Vrydag volgende week voortduur. Hy het gewaarsku oor druk op transformators en die onlangse diefstal van hoofvoerkabels in die gebiede wat geraak word:

ENG-BokabaOnRotation