# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sy werwingsproses vir 2024/2025 afgehandel en sy verbintenis nagekom om oor drie jaar 30-duisend beamptes te werf. Die laaste groep van twee-duisend-186 rekrute het landwyd by polisie-akademies aangekom. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, verwerp aansprake op sosiale media van ʼn derde groep en bevestig die werwingsproses is amptelik afgehandel:
Laaste groep van meer as twee-duisend rekrute sluit aan by SAPD-akademies [KLANK]
AFR AmandaOnRecruitment