Skip to content

KZN Vervoer en MTN stel misdaadopsporing-sagteware by Mariannhill-tolhek bekend [KLANK]

# Die LUR van Vervoer in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, het in vennootskap met MTN nuwe misdaadopsporingsagteware genaamd Ummemezi Wezimoto by die Mariannhill-tolhek bekendgestel. Twee misdadigers is in hegtenis geneem, en ‘n vervalste permit is opgespoor. Meer as 270 voertuie is geïnspekteer en 13 is geskut. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê wetstoepassing sal hierdie Paasnaweek opgeskerp word:

ENG-SibiyaOnCrime