# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, het die provinsie se verbintenis herbevestig om etiese leierskap te versterk en skoon bestuur te verseker. Hy het die Spesiale Ondersoekeenhei se bedrog-bewussynsprogram in Durban toegespreek. Dit beklemtoon die belangrikheid van gesamentlike verantwoordelikheid om bedrog, korrupsie en wanadministrasie te beveg en deursigtigheid, toerekenbaarheid en integriteit in openbare dienste te bevorder. Ntuli beklemtoon bedrog en korrupsie ondermyn openbare vertroue, belemmer dienslewering en lei bronne weg van gemeenskappe:
KZN se premier herbevestig verbintenis om bedrog, korrupsie en wanadministrasie te beveg [KLANK]
ENG NtuliONCorruption