# Die KwaZulu-Natal Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake koördineer noodbystand aan inwoners wat geraak is deur die verwoestende brand in die Jika Joe-informele nedersetting in Pietermaritzburg. Die brand oor die naweek het na raming 427 huishoudings geraak, met vier mense beseer en een vermis. Die woordvoerder van die Departement, Senzelwe Mzila, sê die oorsaak van die brand word ondersoek:
KZN-regering koördineer hulp aan slagoffers van brand in Jika Joe-plakkerskamp [KLANK]
ENG MzilaOnJikaJoe