Skip to content

KZN premier vra vir samewerking in misdaadbestryding [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê misdaad is nie slegs ‘n polisiëringskwessie nie, maar ‘n maatskaplike uitdaging wat gesamentlike bestryding vereis. Die polisie se misdaadsyfers toon dat daar tussen Oktober en Desember 2024 een-duisend-493 moorde in die provinsie aangemeld is. Ntuli sê die Raad Teen Misdaad is ingestel as ‘n katalisator om openbare vertroue te herstel, veiligheid te verbeter en ‘n misdaadvrye provinsie vir almal te skep:

ENG ThamsanqaonCrime