Skip to content

KZN premier verbind tot die opbou van ‘n doeltreffende, moderne hawestelsel [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thamsanqa Ntuli, sê samewerking tussen die sakewêreld en die regering kan doeltreffende hawebedrywighede tot gevolg hê. Hy was deel van die amptelike bekendstelling gister van die Fasiliteitsoperateurooreenkoms by die Richardsbaai-hawe. Ntuli sê die mylpaal stem ooreen met die doelwitte van die provinsie se maritieme strategie, wat gemik is op pogings om die ekonomie te laat groei, uitvoere te verhoog en volhoubare werk te skep deur ‘n veerkragtige en mededingende maritieme sektor:

ENG ThamsanqaonPortSystem